Sir David Pieter de Villiers Graaff


Sir David Graaff se rykdom was gegrond in sy pionierswerk in die slaghuis en verkoelingsbedryf in Kaapstad, maar sy invloed het wyd gestrek. Hy was een van die jongste burgermeesters van Kaapstad en het ’n rol gespeel in die skep van Roggebaai en die stad se eerste elektriese straatligte, asook die ontwikkeling van die De Grendel wynlandgoed. Die Britse koningshuis gee hom ook  ’n oorerflike ridderskap op sy oudag, waarna hy die dominee van die Grootte Kerk jong dogter trou om sy nalatenskap te verseker.
KES 2,226
International delivery
Free click & collect
UPC9780624053231
Author Dommisse, Ebbe
Pages 208
Language English
Format EPUB
Publisher Tafelberg
SKU9780624053231
None

Reviews

Leave a product review
or cancel