Robey Leibbrandt ’n Lewe van fanatiesme

by Albert Blake

This is an eBook that you can download electronically.

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser Robey Leibbrandt is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi’s op ’n epiese tog in ’n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur. Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi’s en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om ’n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp. Leibbrandt het ’n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militêre geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang. Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Dié biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.
SKU: 9781868429790 Format: EPUB
KES 932
International delivery
Free click & collect
When you buy an ebook from TBC, you will be given a code to download your purchase from our ebook partner Snapplify. After you have redeemed the code and associated it with a Snapplify account, you'll need to download the Snapplify Reader to read your ebooks. The free Snapplify Reader app works across iOS, Android, Chrome OS, Windows and macOS; on tablets and mobile devices, as well as on desktop PCs and Apple Macs.

You're currently browsing Text Book Centre's digital books site. To browse our range of physical books as well as a wide selection of stationery, art supplies, electronics and more, visit our main site at textbookcentre.com!

Reviews

This product does not have any reviews yet.

Add your review