Jou geldsake


Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
KES 1,903
International delivery
Free click & collect
UPC9780624091400
Author Theo Vorster
Pages 184
Language English, Afrikaans
Format EPUB
Publisher Tafelberg
SKU9780624091400
None

Reviews

Leave a product review
or cancel