Jan Smuts: Afrikaner sonder grense

by Richard Steyn

This is an eBook that you can download electronically.

Jan Christiaan Smuts was ’n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar ’n leierskapsvakuum. In Afrikaner sonder grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek, omdat daar soveel te leer is uit sy merkwaardige prestasies. Die hoogs leesbare verslag ondersoek onder meer Smuts se rol as politieke leier, as adviseur van wêreldleiers, sy spirituele en intellektuele lewe en sy verhoudings met vroue. Sy unieke bydraes op ? verskeidenheid ander terreine, insluitend botanie, bewaring en filosofie, word ook bespreek.
SKU: 9781868427437 Format: EPUB
KES 1,476
International delivery
Free click & collect
When you buy an ebook from TBC, you will be given a code to download your purchase from our ebook partner Snapplify. After you have redeemed the code and associated it with a Snapplify account, you'll need to download the Snapplify Reader to read your ebooks. The free Snapplify Reader app works across iOS, Android, Chrome OS, Windows and macOS; on tablets and mobile devices, as well as on desktop PCs and Apple Macs.

You're currently browsing Text Book Centre's digital books site. To browse our range of physical books as well as a wide selection of stationery, art supplies, electronics and more, visit our main site at textbookcentre.com!

Reviews

This product does not have any reviews yet.

Add your review