Ace It! Geografie Graad 12


Eksaminators kla dikwels dat die leerders nie genoeg van die inhoud gesnap het om dit ordentlik te kan toepas nie. Hierdie sogenaamde ‘hoër orde’-vrae is die vrae in ’n eksamen wat die meeste dinkwerk vereis en jou die meeste punte sal gee. Ten einde die kennis egter so te kan toepas, moet jy dit verstaan. Ace It! Geografie Graad 12 bevat uitgebreide beskrywings en verduidelikings, en wys jou hoe om hierdie inligting te vertolk en dit op verskillende scenario’s toe te pas.\n\nKaartwerk is dikwels ’n uitdagende gedeelte van Geografie. Ace It! Geografie Graad 12 bied jou alles wat jy moet weet, wat jou die vertroue sal gee om jou eindeksamen knap te behartig.
KES 543
International delivery
Free click & collect
UPC9780796091895
Author P. ESTERHUYSEN, S. THOMPSON, D. PRESTON
Language English
License period 730
Format PDF
Publisher Shuter and Shooter Publishers
SKU9780796091895
None

Reviews

Leave a product review
or cancel

Products you recently viewed